33 Kyk! Die ware Heer, Jehovah van die leërs, kap takke met ’n verskriklike slag af;+ en dié wat hoog gegroei het, word afgekap, en dié wat hoog is, word neergegooi.+
3 Kyk! ’n Assiriër, ’n seder op die Liʹbanon,+ met mooi takke+ en digte blare wat skaduwee bied, en wat hoog gegroei het,+ sodat sy top tussen die wolke was.+
2 Weeklaag, o jenewerboom, want die seder het geval; want die majestueuse bome is verwoes!+ Weeklaag, o groot bome van Basan, want die ondeurdringbare woud het geval!+