Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 80:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die berge was met sy skaduwee bedek,

      En die seders van God met sy takke.+

  • Jesaja 37:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Deur middel van jou knegte het jy Jehovah uitgetart, en jy sê:+

      ‘Met die menigte van my strydwaens sal ek+—

      Sal ek beslis die hoogte van bergstreke bestyg,+

      Die mees afgeleë dele van die Liʹbanon;+

      En ek sal sy hoë seders afkap, sy beste jenewerbome.+

      En ek sal sy laaste hoogte binnedring, die woud van sy boord.+

  • Esegiël 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Die groot arend+ met groot vlerke,+ met lang vlerkvere, vol vere wat veelkleurig was, het na die Liʹbanon+ gekom en die top+ van die seder geneem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel