Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 42:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek sal die blindes laat wandel op ’n weg wat hulle nie geken het nie;+ op ’n pad wat hulle nie geken het nie, sal ek hulle laat loop.+ Ek sal ’n donker plek voor hulle in lig verander,+ en ’n ongelyke terrein in ’n gelykte.+ Dit is die dinge wat ek vir hulle sal doen, en ek sal hulle nie verlaat nie.”+

  • Lukas 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Jehovah se gees+ is op my, want hy het my gesalf om goeie nuus aan die armes bekend te maak, hy het my uitgestuur om ’n vrylating aan die gevangenes te verkondig en ’n herstel van gesig aan die blindes, om die verbryseldes in vryheid weg te stuur,+

  • Handelinge 26:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 om hulle oë te open,+ om hulle van die duisternis+ na die lig+ en van die gesag van Satan+ na God te keer, sodat hulle vergifnis van sondes kan ontvang+ en ’n erfenis+ onder dié wat deur hulle geloof in my geheilig is.’+

  • Openbaring 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 raai ek jou aan om by my goud te koop+ wat deur vuur gelouter is, sodat jy ryk kan word, en wit boklere, sodat jy geklee kan word en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie,+ en oogsalf om in jou oë te smeer,+ sodat jy kan sien.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel