Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 18:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En hulle het gesê: “KOM, en laat ons gedagtes teen Jeremia uitdink,+ want die wet sal nie verdwyn by die priester+ of raad by die wyse of die woord by die profeet nie.+ Kom en laat ons hom met die tong slaan,+ en laat ons geen aandag aan enige van sy woorde skenk nie.”

  • Miga 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+

  • Lukas 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die skrifgeleerdes en die Fariseërs het hom toe fyn dopgehou+ om te sien of hy op die sabbat sou genees, sodat hulle iets kon vind waarvan hulle hom kon beskuldig.+

  • Lukas 20:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En nadat hulle hom fyn dopgehou het, het hulle manne uitgestuur wat in die geheim gehuur is om voor te gee dat hulle regverdig is, sodat hulle hom in woorde kon verstrik,+ om hom aan die regering en aan die gesag van die goewerneur oor te lewer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel