Psalm 52:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jou tong, geslyp soos ’n skeermes, beraam teëspoed+En handel bedrieglik.+ Spreuke 18:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Dood en lewe is in die mag van die tong,+ en hy wat dit liefhet, sal die vrug daarvan eet.+