Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want ek—ek ken jou opstandigheid+ en jou hardnekkigheid+ goed. As julle, terwyl ek vandag nog by julle in die lewe is, opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah was,+ hoeveel te meer dan ná my dood!

  • Jesaja 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wee die sondige nasie,+ die volk swaar belaai met oortreding, ’n saad van kwaaddoeners,+ verderflike kinders!+ Hulle het Jehovah verlaat,+ hulle het die Heilige van Israel met minagting bejeën,+ hulle het agtertoe gedraai.+

  • Jeremia 44:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Dit is weens hulle slegtheid wat hulle bedryf het om my aanstoot te gee deur te gaan en offerrook te laat opgaan+ en diens te verrig aan ander gode wat hulle nie geken het nie, nie julle of julle voorvaders nie.+

  • Handelinge 7:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel