Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 33:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Jehovah het met Manasʹse en sy volk bly praat, maar hulle het geen aandag geskenk nie.+

  • 2 Kronieke 36:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Jehovah, die God van hulle voorvaders, het deur middel van sy boodskappers+ keer op keer waarskuwings aan hulle gestuur, omdat hy medelye met sy volk+ en met sy woonplek+ gehad het.

  • Nehemia 9:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hoewel u teen hulle getuig het+ om hulle na u wet+ terug te bring, het hulle vermetel gehandel+ en nie na u gebooie geluister nie; en hulle het teen u regterlike beslissings+ gesondig,+ waardeur ’n mens, as hy dit nakom, ook sal lewe.+ En hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle nek het hulle verhard,+ en hulle het nie geluister nie.+

  • Spreuke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hy wat sy oor afwend om die wet nie te hoor nie+—selfs sy gebed is iets verfoeiliks.+

  • Jeremia 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En nou, omdat julle al hierdie werke bly doen het’, is die woord van Jehovah, ‘en ek met julle bly praat het, ja, vroeg opgestaan en gepraat het,+ maar julle nie geluister het nie,+ en ek julle bly roep het, maar julle nie geantwoord het nie,+

  • Amos 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘In die poort het hulle ’n teregwyser gehaat,+ en hulle verfoei iemand wat volmaakte dinge spreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel