Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 66:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 As ek iets skadeliks in my hart beoog het,

      Sal Jehovah my nie hoor nie.+

  • Psalm 109:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Laat hom as ’n goddelose uitgaan wanneer hy geoordeel word;

      En laat sy gebed sonde word.+

  • Spreuke 15:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Jehovah is ver van die goddeloses af,+ maar die gebed van die regverdiges hoor hy.+

  • Jesaja 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel