Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Toe het hy die goud uit hulle hande geneem, en hy het dit met ’n graveeryster gevorm+ en ’n gegote beeld van ’n kalf+ daarvan gemaak. En hulle het begin sê: “Dit is jou God, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.”+

  • Rigters 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het hy die duisend-eenhonderd silwerstukke aan sy moeder teruggegee;+ en sy moeder het gesê: “Ek sal die silwer vir seker uit my hand aan Jehovah heilig vir my seun, om ’n gesnede beeld+ en ’n gegote beeld+ te maak; en ek sal dit dan nou aan jou teruggee.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel