Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 16:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En jy moet vrolik wees gedurende jou fees,+ jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet en die inwonende vreemdeling en die vaderlose seun en die weduwee wat in jou poorte is.

  • Psalm 42:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Aan hierdie dinge sal ek dink, en ek sal my siel in my uitstort.+

      Want ek het altyd saam met die menigte voortbeweeg,

      Ek het stadig voor hulle uit na die huis van God geloop,+

      Met die stem van vreugdegeroep en danksegging+

      Van ’n feesvierende skare.+

  • Psalm 81:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Hef ’n melodie aan+ en neem ’n tamboeryn,+

      Die lieflike harp tesame met die snaarinstrument.+

  • Matteus 26:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Uiteindelik het hulle, nadat hulle lofliedere+ gesing het, na die Olyfberg+ uitgegaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel