10 En hy het Tofet,+ wat in die vallei van die seuns van Hinnom+ was, ongeskik vir aanbidding gemaak, sodat niemand sy seun of sy dogter vir Molog+ deur die vuur sou laat gaan nie.+
32 “‘Daarom, kyk! daar kom dae’, is die woord van Jehovah, ‘wanneer dit nie meer Tofet en die vallei van die seun van Hinnom genoem sal word nie, maar die moordvallei;+ en hulle sal in Tofet moet begrawe sonder dat daar genoeg plek is.+
6 “‘“Daarom, kyk! daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “wanneer hierdie plek nie meer Tofet+ en die vallei van die seun van Hinnom+ genoem sal word nie, maar die moordvallei.