Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 23:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hy het Tofet,+ wat in die vallei van die seuns van Hinnom+ was, ongeskik vir aanbidding gemaak, sodat niemand sy seun of sy dogter vir Molog+ deur die vuur sou laat gaan nie.+

  • Jesaja 30:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Want sy Tofet+ is onlangs gereedgemaak; dit is ook vir die koning berei.+ Hy het die stapel daarvan diep gemaak. Vuur en hout is in oorvloed. Die asem van Jehovah, soos ’n stroom swael, brand daarteen.+

  • Jeremia 7:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 “‘Daarom, kyk! daar kom dae’, is die woord van Jehovah, ‘wanneer dit nie meer Tofet en die vallei van die seun van Hinnom genoem sal word nie, maar die moordvallei;+ en hulle sal in Tofet moet begrawe sonder dat daar genoeg plek is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel