33 Want sy Tofet+ is onlangs gereedgemaak; dit is ook vir die koning berei.+ Hy het die stapel daarvan diep gemaak. Vuur en hout is in oorvloed. Die asem van Jehovah, soos ’n stroom swael, brand daarteen.+
31 En hulle het die hoogtes van Tofet+ gebou, wat in die vallei van die seun van Hinnom+ is, om hulle seuns en hulle dogters in die vuur te verbrand,+ iets wat ek nie beveel het nie en wat in my hart nie opgekom het nie.’+
6 “‘“Daarom, kyk! daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “wanneer hierdie plek nie meer Tofet+ en die vallei van die seun van Hinnom+ genoem sal word nie, maar die moordvallei.
11 En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Net so sal ek hierdie volk en hierdie stad verbreek, soos iemand die houer van die pottebakker breek sodat dit nie meer heelgemaak kan word nie;+ en in Tofet+ sal hulle begrawe totdat daar nie meer plek is om te begrawe nie.”’+