13 Soos ’n sterk man sal Jehovah uittrek.+ Soos ’n krygsman sal hy ywer opwek.+ Hy sal hard uitroep, ja, hy sal ’n oorlogskreet aanhef;+ hy sal toon dat hy magtiger is as sy vyande.+
8 In dié dag sal Jehovah ’n verdediging rondom die inwoners van Jerusalem wees;+ en die een onder hulle wat struikel, sal in dié dag soos Dawid+ word, en die huis van Dawid soos God,+ soos Jehovah se engel voor hulle.+