Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 33:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Laat almal op die aarde Jehovah vrees.+

      Laat al die bewoners van die vrugbare land vir hom bang wees.+

  • Psalm 96:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Voor Jehovah. Want hy het gekom;+

      Want hy het gekom om die aarde te oordeel.+

      Hy sal die vrugbare land in regverdigheid oordeel+

      En die volke in sy getrouheid.+

  • Spreuke 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 verheug oor die vrugbare land van sy aarde,+ en die dinge waarvoor ek lief was, was by die mensekinders.+

  • Jesaja 26:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ons het swanger geword, ons het geboortepyne gehad;+ ons het as ’t ware aan wind geboorte gegee. Ons bewerk geen ware redding met betrekking tot die land nie,+ en geen bewoners vir die vrugbare land word voortgebring soos by ’n geboorte nie.+

  • Klaagliedere 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die konings van die aarde en al die bewoners van die vrugbare land het nie geglo+

      Dat die teenstander en die vyand in die poorte van Jerusalem sou kom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel