25 En al die berge waar lastige plante voorheen met ’n skoffel verwyder is—jy sal daar nie kom nie uit vrees vir doringbosse en onkruid; en dit sal beslis ’n plek word om bulle los te laat en om deur skape vertrap te word.”+
14 Want die woontoring is verlate,+ die stadsgewoel het uitgesterf; Ofel+ en die wagtoring het kaal velde geword, vir onbepaalde tyd die vreugde van sebras, die weiveld van kuddes;