Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het ek gesê: “Hoe lank, o Jehovah?”+ Toe het hy gesê: “Totdat die stede in puin stort, om sonder inwoner te wees, en die huise sonder ’n mens is en die land verwoes is tot ’n woesteny,+

  • Jesaja 17:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 In dié dag sal sy vestingstede word soos ’n plek wat heeltemal verlate is in die bos, ja, die tak wat hulle heeltemal verlaat het weens die kinders van Israel; en dit sal ’n verlate woesteny word.+

  • Jeremia 26:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Miga+ van Moreʹset+ het in die dae van Hiskiʹa, die koning van Juda,+ geprofeteer en vir die hele volk van Juda gesê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Sion sal soos ’n land omgeploeg word,+ en Jerusalem sal puinhope word,+ en die berg van die Huis sal die hoogtes van ’n woud word.”’+

  • Klaagliedere 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Jehovah het soos ’n vyand geword.+ Hy het Israel verswelg.+

      Hy het al haar woontorings verswelg;+ hy het sy vestings verwoes.+

      En in die dogter van Juda laat hy getreur en geweeklaag oorvloedig wees.+

  • Esegiël 36:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 daarom, o berge van Israel,+ hoor die woord van die Soewereine Heer Jehovah! Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê vir die berge en vir die heuwels, vir die stroombeddings en vir die valleie en vir die verwoeste plekke wat verwoes is+ en vir die verlate stede wat roofgoed en ’n spot geword het vir die oorblywendes van die nasies wat rondom is;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel