21 En wat jou volk betref, hulle sal almal regverdig wees;+ tot onbepaalde tyd sal hulle die land besit,+ die spruit wat deur my geplant is,+ die werk van my hande,+ om prag aan my te verleen.+
12 en onderrig ons om goddeloosheid+ en wêreldse begeertes+ te verwerp en om met gesonde verstand en regverdigheid en godvrugtige toegewydheid+ te midde van hierdie teenswoordige stelsel van dinge+ te lewe,