Jesaja 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “En wanneer Jehovah al sy werk op die berg Sion en in Jerusalem beëindig, sal ek rekenskap eis vir die vrug van die vermetelheid van die hart van die koning van Assiʹrië en vir die eiewaan van sy verwaande oë.+ Matteus 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word;+ en met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle vir julle uitmeet.+
12 “En wanneer Jehovah al sy werk op die berg Sion en in Jerusalem beëindig, sal ek rekenskap eis vir die vrug van die vermetelheid van die hart van die koning van Assiʹrië en vir die eiewaan van sy verwaande oë.+
2 want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word;+ en met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle vir julle uitmeet.+