2 Konings 18:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het Rabʹsake+ vir hulle gesê: “Sê asseblief vir Hiskiʹa: ‘Só het die groot koning,+ die koning van Assiʹrië, gesê: “Wat is hierdie vertroue wat jy gekoester het?+ 2 Konings 18:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Wie is daar onder al die gode van die lande wat hulle land uit my hand verlos het,+ sodat Jehovah Jerusalem uit my hand sou verlos?”’”+ Psalm 18:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want u sal die geteisterde volk red;+Maar u sal die hoogmoedige oë verneder.+
19 Toe het Rabʹsake+ vir hulle gesê: “Sê asseblief vir Hiskiʹa: ‘Só het die groot koning,+ die koning van Assiʹrië, gesê: “Wat is hierdie vertroue wat jy gekoester het?+
35 Wie is daar onder al die gode van die lande wat hulle land uit my hand verlos het,+ sodat Jehovah Jerusalem uit my hand sou verlos?”’”+