-
Jeremia 16:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 ‘Aan dodelike kwale sal hulle sterf.+ Daar sal nie oor hulle geweeklaag word nie,+ en ook sal hulle nie begrawe word nie.+ Soos mis op die oppervlak van die aarde sal hulle word;+ en deur die swaard en deur die hongersnood sal hulle aan hulle einde kom,+ en hulle lyke sal as voedsel dien vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde.’+
-
-
Joël 2:20Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
20 En die noorderling+ sal ek ver van julle verwyder, en ek sal hom na ’n waterlose land en verlate woesteny verstrooi, met sy gesig na die oostelike see+ en sy agterkant na die westelike see.+ En sy stank sal beslis opstyg, en sy slegte reuk sal aanhou opstyg;+ want Hy sal iets groots doen in wat Hy doen.’
-