Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 137:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Dink,+ o Jehovah, met betrekking tot die kinders van Edom,+ aan die dag van Jerusalem,+

      Hulle wat gesê het: “Lê dit bloot! Lê dit bloot tot op die fondament daarin!”+

  • Jeremia 49:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Oor Edom het Jehovah van die leërs die volgende gesê: “Is daar geen wysheid+ meer in Teman+ nie? Het raad verdwyn by dié wat begrip het? Het hulle wysheid verrot?+

  • Jeremia 49:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Kyk! Soos ’n arend sal iemand opstyg en neerskiet,+ en hy sal sy vlerke oor Bosra uitsprei;+ en die hart van die sterk manne van Edom sal in dié dag word soos die hart van die vrou wat in barensnood verkeer.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel