9 Toe het hy vir my gesê: “Die oortreding van die huis van Israel en Juda+ is uitermate groot,+ en die land is met bloedvergieting gevul+ en die stad is vol verdorwenheid;+ want hulle het gesê: ‘Jehovah het die land verlaat,+ en Jehovah sien nie.’+
15 om aan almal oordeel te voltrek+ en om al die goddeloses skuldig te bevind aan al hulle goddelose dade wat hulle op ’n goddelose wyse gedoen het en aan al die skokkende dinge wat goddelose sondaars teen hom gespreek het.”+