Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Want ek weet goed dat julle ná my dood vir seker verderflik sal handel,+ en julle sal beslis afwyk van die weg wat ek julle beveel het; en aan die einde van die dae sal rampspoed+ sekerlik oor julle kom, omdat julle sal doen wat sleg is in die oë van Jehovah deur hom met die werke van julle hande aanstoot te gee.”+

  • 2 Konings 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En dit het gebeur omdat die kinders van Israel gesondig het+ teen Jehovah hulle God, wat hulle uit Egipteland laat optrek het onder die hand uit van Farao, die koning van Egipte,+ en hulle het ander gode begin vrees;+

  • 2 Kronieke 36:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Selfs al die hoofde van die priesters+ en die volk het op groot skaal ontrouheid gepleeg, volgens al die verfoeilike+ dinge van die nasies, sodat hulle die huis van Jehovah verontreinig het wat hy in Jerusalem geheilig het.+

  • Jesaja 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wee die sondige nasie,+ die volk swaar belaai met oortreding, ’n saad van kwaaddoeners,+ verderflike kinders!+ Hulle het Jehovah verlaat,+ hulle het die Heilige van Israel met minagting bejeën,+ hulle het agtertoe gedraai.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel