Deuteronomium 32:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+ Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+Want die dag van hulle ongeluk is naby,+En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+ Romeine 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Moet julle nie wreek nie,+ geliefdes, maar gee plek vir die gramskap;+ want daar staan geskrywe: “Die wraak is myne; ek sal vergeld, sê Jehovah.”+
35 Die wraak is myne, en die vergelding.+ Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+Want die dag van hulle ongeluk is naby,+En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+
19 Moet julle nie wreek nie,+ geliefdes, maar gee plek vir die gramskap;+ want daar staan geskrywe: “Die wraak is myne; ek sal vergeld, sê Jehovah.”+