Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 51:56
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 56 Want die plunderaar sal oor hom, oor Babilon, kom,+ en sy sterk manne sal beslis gevange geneem word.+ Hulle boë sal verbrysel word,+ want Jehovah is ’n God van vergelding.+ Vir seker sal hy vergeld.+

  • 2 Tessalonisense 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+

  • Openbaring 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle het met ’n harde stem uitgeroep en gesê: “Tot wanneer, Soewereine+ Heer, heilig en waaragtig,+ weerhou u u daarvan om te oordeel+ en ons bloed te wreek+ op dié wat op die aarde woon?”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel