Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+

      Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,+

      En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+

  • Psalm 94:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 94 O God van wraak, Jehovah,+

      O God van wraak, straal!+

  • Jesaja 34:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Want Jehovah het ’n dag van wraak,+ ’n jaar van vergelding vir die regsaak oor Sion.+

  • Jeremia 50:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “ROEP boogskutters teen Babilon op, almal wat die boog trap.+ Slaan rondom teen hom kamp op. Laat niemand ontkom nie.+ Vergeld hom volgens sy dade.+ Doen aan hom volgens alles wat hy gedoen het.+ Want teen Jehovah het hy vermetel gehandel, teen die Heilige van Israel.+

  • 2 Tessalonisense 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+

  • Openbaring 18:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want haar sondes het tot aan die hemel opgehoop+ en God het haar ongeregtighede onthou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel