Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 146:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Jehovah open die oë van die blindes;+

      Jehovah rig dié op wat neergeboë is;+

      Jehovah het die regverdiges lief.+

  • Jesaja 42:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek sal die blindes laat wandel op ’n weg wat hulle nie geken het nie;+ op ’n pad wat hulle nie geken het nie, sal ek hulle laat loop.+ Ek sal ’n donker plek voor hulle in lig verander,+ en ’n ongelyke terrein in ’n gelykte.+ Dit is die dinge wat ek vir hulle sal doen, en ek sal hulle nie verlaat nie.”+

  • Matteus 9:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En hulle oë is geopen. En Jesus het hulle streng gelas en gesê: “Sorg dat niemand hiervan te wete kom nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel