Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 29:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En in dié dag sal die dowes beslis die woorde van die boek hoor,+ en uit die donker en uit die duisternis sal selfs die oë van die blindes sien.+

  • Jeremia 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Wie sal ek toespreek en waarsku, sodat hulle kan hoor? Kyk! Hulle oor is onbesnede, sodat hulle nie aandag kan skenk nie.+ Kyk! Die woord van Jehovah het vir hulle ’n smaad geword;+ hulle kan geen behae daarin skep nie.+

  • Markus 7:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Wel, sy ore is geopen+ en die belemmering van sy tong is losgemaak, en hy het normaal begin praat.

  • Lukas 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hy het derhalwe geantwoord en vir die twee gesê: “Gaan+ vertel vir Johannes wat julle gesien en gehoor het: die blindes+ sien, die kreupeles loop, die melaatses word gereinig en die dowes hoor, die dooies word opgewek, aan die armes word die goeie nuus verkondig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel