Jesaja 34:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Op sy woontorings sal dorings opkom, netels en doringrige onkruid in sy vestings;+ en dit sal ’n woonplek van jakkalse word,+ die verblyfplek van die volstruise.+ Jeremia 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse;+ en die stede van Juda sal ek ’n verlate woesteny maak, sonder inwoner.+
13 Op sy woontorings sal dorings opkom, netels en doringrige onkruid in sy vestings;+ en dit sal ’n woonplek van jakkalse word,+ die verblyfplek van die volstruise.+
11 En ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse;+ en die stede van Juda sal ek ’n verlate woesteny maak, sonder inwoner.+