Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die koning van Assiʹrië het egter in Hoseʹa se geval ’n sameswering+ ontdek, deurdat hy boodskappers na So, die koning van Egipte,+ gestuur het en nie die skatting na die koning van Assiʹrië gebring het soos in vorige jare nie. Daarom het die koning van Assiʹrië hom opgesluit en hom in die huis van bewaring gebind gehou.+

  • Jesaja 30:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 wat vertrek om na Egipte af te gaan+ en wat my mond nie geraadpleeg het nie,+ om in die vesting van Farao skuiling te soek en in die skaduwee van Egipte toevlug te soek!+

  • Jesaja 31:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wee dié wat na Egipte aftrek om hulp,+ dié wat hulle op blote perde verlaat,+ en wat hulle vertroue in strydwaens stel,+ omdat hulle talryk is, en in ryperde, omdat hulle baie sterk is, maar wat nie hulle oë op die Heilige van Israel gerig het nie en Jehovah nie gesoek het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel