2 Konings 18:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Wie is daar onder al die gode van die lande wat hulle land uit my hand verlos het,+ sodat Jehovah Jerusalem uit my hand sou verlos?”’”+ 2 Konings 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Dit is waar, o Jehovah, die konings van Assiʹrië het die nasies en hulle land verwoes.+
35 Wie is daar onder al die gode van die lande wat hulle land uit my hand verlos het,+ sodat Jehovah Jerusalem uit my hand sou verlos?”’”+