2 Konings 17:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Daarom het Jehovah baie vertoornd+ op Israel geword, sodat hy hulle onder sy oë uit verwyder het.+ Hy het nie een laat oorbly nie, behalwe die stam Juda alleen.+ Romeine 9:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En Jesaja roep oor Israel uit: “Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see,+ is dit die oorblyfsel wat gered sal word.+
18 Daarom het Jehovah baie vertoornd+ op Israel geword, sodat hy hulle onder sy oë uit verwyder het.+ Hy het nie een laat oorbly nie, behalwe die stam Juda alleen.+
27 En Jesaja roep oor Israel uit: “Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see,+ is dit die oorblyfsel wat gered sal word.+