Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 moet julle beslis weet dat Jehovah julle God nie sal voortgaan om hierdie nasies ter wille van julle uit hulle besitting te verdryf nie;+ en hulle sal vir julle ’n val en ’n strik en ’n gesel in julle sye+ en dorings in julle oë word totdat julle vergaan het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het.+

  • Jesaja 42:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wie het Jakob oorgegee as buit, en Israel aan die rowers? Is dit nie Jehovah nie, die Een teen wie ons gesondig het en in wie se weë hulle nie wou wandel en na wie se wet hulle nie geluister het nie?+

  • Jeremia 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Jehovah het vir my gesê: “Al het Moses+ en Samuel+ voor my gestaan, sou my siel hom nie tot hierdie volk geneig het nie.+ Hulle sou voor my aangesig weggestuur word, sodat hulle sou weggaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel