2 Samuel 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Gevolglik het hulle hulle afgode+ daar agtergelaat, en toe het Dawid en sy manne dit weggeneem.+ 1 Korintiërs 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+
4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+