9 En hulle het sy kop afgekap+ en sy wapenrusting uitgetrek en het oral in die land van die Filistyne gestuur om die huise van hulle afgode+ en die volk in te lig.+
20 In dié dag sal die mens sy waardelose gode van silwer en sy waardelose gode van goud wat hulle vir hom gemaak het om hom voor neer te buig, vir die skeerbekmuise en vir die vlermuise gooi,+
18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+
4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+