12 “En wanneer Jehovah al sy werk op die berg Sion en in Jerusalem beëindig, sal ek rekenskap eis vir die vrug van die vermetelheid van die hart van die koning van Assiʹrië en vir die eiewaan van sy verwaande oë.+
13 Jy het in jou hart gesê: ‘Na die hemel sal ek opklim.+ Bo die sterre+ van God sal ek my troon verhef,+ en ek sal op die berg van samekoms gaan sit,+ in die mees afgeleë dele van die noorde.+