Jesaja 10:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En hy het die struikgewasse van die woud met ’n ysterwerktuig afgekap, en deur ’n magtige sal die Libanon val.+ Esegiël 31:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Kyk! ’n Assiriër, ’n seder op die Liʹbanon,+ met mooi takke+ en digte blare wat skaduwee bied, en wat hoog gegroei het,+ sodat sy top tussen die wolke was.+
34 En hy het die struikgewasse van die woud met ’n ysterwerktuig afgekap, en deur ’n magtige sal die Libanon val.+
3 Kyk! ’n Assiriër, ’n seder op die Liʹbanon,+ met mooi takke+ en digte blare wat skaduwee bied, en wat hoog gegroei het,+ sodat sy top tussen die wolke was.+