Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Die konings van die aarde neem stelling in+

      En die hoë amptenare het soos een man saamgespan+

      Teen Jehovah+ en teen sy gesalfde+

  • Psalm 10:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Waarom het die goddelose God geminag?+

      Hy het in sy hart gesê: “U sal geen rekenskap eis nie.”+

  • Psalm 46:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die nasies het onstuimig geraak,+ die koninkryke het gewankel;

      Hy het sy stem laat weerklink, die aarde het gesmelt.+

  • Jesaja 10:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Sal die byl hom verhef bo die een wat daarmee kap, of die saag hom groot maak bo die een wat dit heen en weer beweeg, asof die staf dié wat dit oplig, geswaai het, asof die stok die een wat nie hout is nie, opgelig het?+

  • Jesaja 37:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+

      En teen wie het jy jou stem verhef+

      En slaan jy jou oë omhoog?+

      Teen die Heilige van Israel!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel