Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 32:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 So het Jehovah Hiskiʹa en die inwoners van Jerusalem uit die hand van Sanʹherib, die koning van Assiʹrië,+ en uit die hand van alle ander gered en hulle aan alle kante rus gegee.+

  • Jesaja 10:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Dit is nog dag in Nob+ en daar word tot stilstand gekom. Hy swaai sy hand dreigend na die berg van die dogter van Sion, die heuwel van Jerusalem.+

  • Jesaja 33:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Aanskou Sion,+ die stad van ons feesgeleenthede!+ Jou oë sal Jerusalem sien as ’n ongestoorde woonplek, ’n tent wat niemand sal afslaan nie.+ Nooit sal sy tentpenne uitgeruk word nie, en geeneen van sy toue sal in twee gebreek word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel