Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag,+ want daar is geen werk of beplanning of kennis+ of wysheid+ in Sjeool,+ die plek waarheen jy gaan nie.+

  • Jesaja 38:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want Sjeool kan u nie prys nie;+ die dood kan u nie loof nie.+

      Dié wat in die kuil afdaal, kan nie hoopvol na u waaragtigheid uitsien nie.+

  • Johannes 11:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Jesus het egter van sy dood gepraat. Maar hulle het gedink dat hy van die rus van die slaap praat.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel