Psalm 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want in die dood is daar geen vermelding van u nie;+Wie sal u in Sjeool prys?+ Psalm 115:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die dooies loof Jah nie,+Ook niemand wat in die stilte afdaal nie.+ Prediker 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag,+ want daar is geen werk of beplanning of kennis+ of wysheid+ in Sjeool,+ die plek waarheen jy gaan nie.+
10 Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag,+ want daar is geen werk of beplanning of kennis+ of wysheid+ in Sjeool,+ die plek waarheen jy gaan nie.+