Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 51:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Luister na my, julle wat regverdigheid ken, die volk in wie se hart my wet is.+ Moenie bang wees vir die smaad van sterflike mense nie, en moenie met verskrikking vervul word bloot weens hulle smadende woorde nie.+

  • Johannes 12:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Moenie vrees nie, dogter van Sion. Kyk! Jou koning kom,+ en hy sit op die hingsvul van ’n esel.”+

  • Filippense 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 en in geen opsig deur julle teenstanders bang gemaak word nie.+ Juis dít is ’n bewys van vernietiging vir hulle, maar van redding vir julle;+ en hierdie aanduiding kom van God,

  • 1 Petrus 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar selfs as julle ter wille van regverdigheid sou ly, is julle gelukkig.+ Vrees egter nie die voorwerp van hulle vrees nie,+ en raak ook nie ontsteld nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel