Matteus 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wees bly en spring van vreugde,+ aangesien julle beloning+ groot is in die hemele; want so het hulle die profete+ voor julle vervolg. Handelinge 5:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Hulle het toe van die Sanʹhedrin af weggegaan, bly+ omdat hulle waardig geag is om ter wille van sy naam oneer te ly.+ 1 Petrus 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want as iemand, weens sy gewete teenoor God, uithou onder bedroewende dinge en onregverdig ly, is dit iets welgevalligs.+
12 Wees bly en spring van vreugde,+ aangesien julle beloning+ groot is in die hemele; want so het hulle die profete+ voor julle vervolg.
41 Hulle het toe van die Sanʹhedrin af weggegaan, bly+ omdat hulle waardig geag is om ter wille van sy naam oneer te ly.+
19 Want as iemand, weens sy gewete teenoor God, uithou onder bedroewende dinge en onregverdig ly, is dit iets welgevalligs.+