Psalm 39:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Kyk! U het my dae maar min gemaak;+En my lewensduur is soos niks voor u.+Waarlik, elke mens, al staan hy ook vas, is net ’n asemstoot.+ Sela. Psalm 62:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ja, die mensekinders is ’n asemstoot,+Die mensekinders is ’n leuen.+Wanneer hulle op die weegskaal gesit word, is hulle almal saam ligter as ’n asemstoot.+ Daniël 4:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+
5 Kyk! U het my dae maar min gemaak;+En my lewensduur is soos niks voor u.+Waarlik, elke mens, al staan hy ook vas, is net ’n asemstoot.+ Sela.
9 Ja, die mensekinders is ’n asemstoot,+Die mensekinders is ’n leuen.+Wanneer hulle op die weegskaal gesit word, is hulle almal saam ligter as ’n asemstoot.+
35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+