19 En hulle gode is aan die vuur oorgegee,+ omdat hulle geen gode was nie,+ maar die werk van mensehande,+ hout en klip, sodat hulle hulle vernietig het.+
26 Ook sien en hoor julle hoe hierdie Paulus nie net in Eʹfese+ nie, maar in byna die hele landstreek Asië ’n aansienlike menigte oorreed het en hulle tot ’n ander mening gebring het deur te sê dat dié wat met hande gemaak word,+ nie gode is nie.
4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+