Deuteronomium 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande en jy perde en strydwaens sien,+ ’n volk wat talryker is as jy, moet jy nie vir hulle bang wees nie; want Jehovah jou God, wat jou uit Egipteland laat optrek het,+ is met jou.+ Josua 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Het ek jou nie beveel nie?+ Wees moedig en sterk. Moenie sidder of verskrik wees nie,+ want Jehovah jou God is met jou waar jy ook al gaan.”+ Psalm 46:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 God is vir ons ’n toevlug en sterkte,+’n Hulp wat gedurende benoudhede maklik gevind kan word.+ Romeine 8:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+
20 “As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande en jy perde en strydwaens sien,+ ’n volk wat talryker is as jy, moet jy nie vir hulle bang wees nie; want Jehovah jou God, wat jou uit Egipteland laat optrek het,+ is met jou.+
9 Het ek jou nie beveel nie?+ Wees moedig en sterk. Moenie sidder of verskrik wees nie,+ want Jehovah jou God is met jou waar jy ook al gaan.”+