Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 42:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Die eerste dinge—kyk, dit het gekom,+ maar nuwe dinge kondig ek aan. Voordat dit uitspruit, laat ek julle dit hoor.”+

  • Jesaja 46:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+

  • Jesaja 48:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 het ek jou dit ook van daardie tyd af bly vertel. Voordat dit kon kom, het ek jou dit laat hoor,+ sodat jy nie kon sê: ‘My afgod het dit gedoen, en my gesnede beeld en my gegote beeld het dit beveel’ nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel