Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 41:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Vertel die dinge wat later sal kom, sodat ons kan weet dat julle gode is.+ Ja, julle behoort goed of kwaad te doen, sodat ons kan rondkyk en dit terselfdertyd kan sien.+

  • Jesaja 43:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Kyk! Ek doen iets nuuts.+ Nou sal dit uitspruit. En sal julle dit nie weet nie?+ Waarlik, deur die wildernis sal ek ’n pad maak,+ deur die woestyn riviere.+

  • Amos 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+

  • 2 Petrus 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want profesie is nooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie,+ maar mense het uit God gespreek+ namate hulle deur heilige gees meegevoer is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel