Jesaja 32:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “En in die wildernis sal geregtigheid beslis vertoef, en in die boord sal regverdigheid woon.+ Jesaja 35:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die wildernis en die waterlose streek sal jubel,+ en die woestynvlakte sal bly wees en bloei soos die saffraan.+
35 Die wildernis en die waterlose streek sal jubel,+ en die woestynvlakte sal bly wees en bloei soos die saffraan.+